Die padda wou gaan opsit….
Een van die heel eerste fotos wat ek geneem het toe ek my eerste digitale kamera gekoop het was 'n padda in 'n poel onder 'n waterval in die Tsitsikamma-nasionalepark. Elke keer as die na die foto kyk dan hoor ek die kinderliedjie van die padda wat wou gaan opsit. So sommer net vir snaaks wees plaas ek die liedjie se woorde.Die padda wou gaan opsit by sy nooi in die vlei aham,die padda wou gaan opsit by sy nooi in die…