Seepampoentjie
Almal wat al langs 'n Suid-Afrikaanse strand gestap het moes die een of ander tyd êrens 'n seepampoentjie opgetel het. Ek weet 'n seepampoentjie is 'n "sea urchin" in Engels, maar het nog altyd gewonder of dit dalk 'n ander naam in Afrikaans het wanneer dit nog leef. Die eerste een wat ek besluit om te vra was my goeie vriend Google. Hy laat my selde in die steek en hierdie geleendheid was nie anders nie. Penny Nyren se boek Ontdek Stande was bo-aan die…