Die Donkin Reservaat in Port Elizabeth het ‘n mengsel van beide oud en modern. Die oud is die Donkin gedenkteken in die vorm van ‘n piramide (1820) en die Donkin Vuurtoring (1861) terwyl die moderne aspek die nuwe kuns is wat deel vorm van Roete 67.
Donkin Reservaat na donker
- Post author:fitravel
- Post published:24/10/2012
- Post category:Uncategorized
- Reading time:1 mins read