Donkin Reservaat na donker

Die Donkin Reservaat in Port Elizabeth het ‘n mengsel van beide oud en modern.  Die oud is die Donkin gedenkteken in die vorm van ‘n piramide (1820) en die Donkin Vuurtoring (1861) terwyl die moderne aspek die nuwe kuns is wat deel vorm van Roete 67.