Dias Museum
Daai dag in 1488 toe Bartolomeu Dias in 'n storm om die Kaap gevaar and kort daarna in wat vandag Mosselbaai is geland het, sou hy seker nooit kon raai dat op daardie selfde plek vandag 'n museum sou staan wat sy naam dra nie. Die Dias Museum kompleks het 'n fantastiese verskeindenheid van attraksies en sluit 'n skulpiesmuseum, die Munrohoekhuisies, die oorspronklike varswaterfontein waar Dias se matrose water geskep het om aan boort te neem en die Poskantoorboom in. Die Poskantoorboom is 'n…
