Slakdop

Ek kan dit nie genoeg sê nie en julle sal dit nog seker baie hoor, maar mense is geneig om altyd vir die groot goed te soek en dan die klein dingetjies te mis.  Klein dingetjies soos ‘n eenvoudige slakdop op ‘n blaar.