Montagu Museum

Montagu op Route 62 in the Klein Karoo het twee fantastiese museum wat besoekers aan die dorp by kan gaan inloer.  Die Montagu Museum is geleë in die ou Sendingkerk wat in 1907 gebou is en konsentreer op die dorp se kultuur-historiese skatte.  Die museum het verskeie uitstallings met die kerk se preekstoel and ander kerk items wat sentraal hieraan is.  ‘n Belangrike deel van die museum is die medisinale plantnavorsing wat hier plaasvind en ook uitgestal word.  Agter die museum is ook ‘n pragtige roostuin wat dateer uit die dorp se vroeë jare.  Die ander museum op die dorp wat die moeite werd is om te besoek is Jouberthuis so bietjie verder af in die straat.

This Post Has 2 Comments

  1. Gaelyn

    I so enjoy when you visit museums of history.

  2. Janet

    Hey Firefly – I'm back! Interesting post as always! Changed my look – I didn't like the other one either! I am looking at getting a whole new look, but need to look around and find something I really like! Glad to be back! 🙂

Comments are closed.