Nelson Mandela Square
Nelson Mandela Square is geleë in die hartjie van Sandton, Johannesburg en die fokuspunt van Nelson Mandela Square is 'n ses meter hoë brons standbeeld van die bekende staatsman homself. Die standbeeld is in 2004 onthul om nie net die tiende verjaardag van Sandton City winkelsentrum te vier nie, maar ook 10 jaar van demokrasie.Die standbeeld self staan nie net ses meter hoog nie, maar weeg ook 2,5 ton. Ek wonder of Kobus Hatting en Jacob Maponyane, die kunstenaars verantwoordelik…
