Met sy inheemse woude vasgedruk tussen ‘n pragtige kuslyn en die Tsitsikammabergreeks en bruingekleurde riviere wat daardeur vloei is die Tsitsikamma een van my gunsteling plekke in Suid-Afrika. Wanneer mens die dorpie Stormsrivier besoek vind jy hierdie ou bosbouhuisies langs Eikelaning wat van die dorpie na die ou pad deur die woud lei.
Houtkappershuisie
- Post author:fitravel
- Post published:18/09/2012
- Post category:Uncategorized
- Reading time:1 mins read