Die gezoem van die bye

Daar is ‘n gesegde wat sê: “Gaan groot of gaan huis toe”.  Miskien het hierdie heuningby dit gedink op haar daaglikse nektar ronte.  Hoekom nou in klein blommetjies gaan rondkrap as daar ‘n perfekte goeie Koningsprotea is om in te gaan nektar versamel.